n Matriekafskeid is n besonderse geleentheid in n mens se lewe en daarom wou ek n besonderse rok gehad het..Dit was nog altyd my droom om n geel rok vir matriekafskeid te dra.. Na n lang gesoek het my ma vir my n perfekte rok ontwerp wat al my verwagtinge oortref het..Dit was beslis n droom matriekafskeid rok wat my soos n prinses laat lyk en voel het.!

Sien alle inskrywings