Ek het 'n rok gekies wat my beskryf en my styl. Ek wou 'n eenvoudige, maar moderne rok gehad het wat nie te besig lyk nie en waarin ek gemaklik voel. Ekt rooi gekies omdat dit 'n kleur is wat maklik 'n mens se oog vang en omdat die kleur mooi met my vel en donker hare pas.

Sien alle inskrywings