Dié bekendes het omtrent  die kollig gesteel by gisteraand se Emmys. ’n Handjie vol van hulle het rêrig mooi gelyk, maar die res … skokkend!

Die “minder” stylvolle uitrustings

Claire Danes: Goue medalje vir haar - maar vir die swakste uitrusting!

Anna Chlumsky

Heidi Klum

Laura Carmichael

Beste gekledes

Priyanka Chopra: Het net weer bewys dat rooi altyd ’n wenner is!

A video posted by E! News (@enews) on

Mandy Moore

Kristen Bell

Sophie Turner

Yara Shahidi

Kirsten Dunst

Wie was jou gunsteling?