Aanvanklik wou ek my rok in die kleure van puvere hê! Maar met vakansies by die see het ek verlief geraak op die groen-blou kleur van die water wanneer die son daarop skyn. As mense vir my die kleur van my rok vra - dan sê ek die kleur van die see as die son daarop skyn vroegoggend in Mauritius!

Sien alle inskrywings