Ek het prente bymekaar gemaak vandat ek jonger was. Toe my groot jaar aanbreek het ek die prente gevat en my rok ontwerp,ek het op pers en silwer besluit want dit is vir my mooi passende kleure. Ek het dit na Simri bridals geneem en sidaar my perfekte rok.

Sien alle inskrywings