My inspirasie het ek vroeg in die jaar gekry deur die spesifieke rok te vind wat my sou laat anders lyk en ook by my vel sou pas. Ek het iets gesoek wat klassiek lyk, en ook nie oordoen is nie. Ek wou nie die jong meisie wees wat te “sexy” en oud voor my tyd voorkom nie, want in my “skuil daar ‘n feeprinses van ‘n land ver hiervandaan”.

Sien alle inskrywings