Bekendes het gistraand weer gepronk by die Screen Actors Guild-toekenningsaand waar akteurs en aktrises bekroon is vir uitnemendheid in die rolprent- en TV-bedryf. Van die uitrustings het ons (aangenaam) verras en ander het ons nou weer behoorlik laat kopkrap.

Vir die volledige lys van wenners klik hier.

Die Oscar-wenner Nicole Kidman se rok is so interessant, ons hier op kantoor kan doodeenvoudig nie besluit of dit mooi of lelik is nie.

Fanie Cronjé, SARIE se styl- en sosiale redakteur, is mal oor die rok. "Dis vars, dis iets anders, dis on trend met die blinkers, die groen en die tropiese tema. Ek cheer vir Nicole, juis oor sy nie bang is om te waag nie. En dit ontlok debat. Smaak verskil."

Wat dink jy?

Die mooiste uitrustings is beslis gedra deur:

Evan Rachel Wood

Emma Stone

Chrissy Teigen

Maisie Williams

Yara Shahidi

Die teleurstellings:

Taryn Manning

Jessica Pimentel

Sofía Vergara

Amanda Peet

Lees nou

Emma Stone doen dit weer

Vleiendste oefenbroeke vir 2017

Ons is opgewonde oor … Jason Jacobs!