Ek het op die internet rond gesoek vir prentjies waarvan ek hou om dan my rok te laatmaak. Op die webtuiste sien ek toe dat mens die rok kan bestel, vir die mense jou mates e-pos en dan sal hulle jou rok by jou huis aflewer. Dit was nie 3 weke nadat ek die rok bestel het nie toe lê dit op my voorstoep. Ek sal nooit weer 'n rok laatmaak nie, dis die beste manier om 'n rok te kry...

Sien alle inskrywings