My inspirasie .... Ek wou graag iets gehad het wat uniek en anders was, wat sou uitstaan ... So hoekom nie n wit rok nie??? En ek het waarlik soos n regte prinses gevoel in daardie rok en ek was, en is nog steeds mal daaroor en soek elke dag n verskoning om die rok net weer te kan dra.

Sien alle inskrywings