Ek het my inspirasie gekry om deur mode tydskrifte te blaai en om op die web rond te kyk. Ek het nog altyd 'n passie vir rooi rokke gehad en dit was 'n droom van my om eendag 'n rooi rok aan te trek na my matriekafskeid toe.

Sien alle inskrywings