My sister is baie goed met matriek afskeid rokke idees. Sy het vir my 'n prentjie geteken van 'n rok wat sy gedink het by my sal pas. Ek was dadelik mal daaroor. Ek het toe na die selfde mense gegaan wat my suster se rok gemaak het en vir hulle die prentjie gewys. Hulle het 'n professionele skets gemaak daarvan en ons het die materiaal gaan koop (die kleur was perfek vir my vel toon). Die rok was gemaak en ek kon nie glo hoe mooi dit uit gekom het nie.

Sien alle inskrywings