GEEL? Dit is die vraag wat ek die meeste gekry het. Die kleur het my so 3jaar terug onder sy kloue gekry, en niemand kon my maak anders besluid nie. My vriendin se ma het my rok gemaak en my baie gehelp met idees. Die hele ontwerp van my rok was self insperasie, ek wou anders wees as die res, en ek het presies geweet wat ek wil he. Ek het werklik mooi uitgestaan tussen my vriendinne se rokke, en dit is die idee wat ek wou gehad het. Ek sal nie my rok vir enige iets verruil nie. Ek is trots op my rok en wil net dankie se aan almal wat my ondersteun het.

Sien alle inskrywings