My droom rok was 'n swart nommertjie met 'n verskil... 'n Kombinasie van elegante rooi tapyt met 'n speelse Cinderella styl. Na 'n lang soektog het ek op my droom rok afgekom, presies wat ek in gedagte gehad het. Die rok is van Faviana Couture uit New York ingevoer en gehuur by Just Gowns. My gunsteling was die skouerlose bo-stuk met silwer borduur werk van diamante en krale. Die verskeie lae net het vir die Cinderella invloed gesorg. So reg uit feetjieland!*

Sien alle inskrywings