Ek het maar net nog altyd van eenvoudige, klassieke en tydlose rokke gehou. Ek wou ook 'n rok gehad het wat by my pas, waarin ek gemaklik kan voel en wat vir my die "wow" rok was. Almal wil mooi lyk en voel, op hulle matriekafskeid. Dit was een van twee rokke wat ek gekies het en toe ek dit aan gepas het, het my ma gese "Ja, dis die rok, Liv!" en ons het dit dieselfde dag gekry, so ek's dankbaar dat ek nie vir maande gesoek het nie.

Sien alle inskrywings