Ons sien ’n gróót trend kom, al die pad van die Ooste af. Ja, style uit dié wêrelddeel het onverwags teruggekeer na die modefront.

Straatstyl in die Noordelike Halfrond is op die oomblik pure satyn, Oosterse patrone en japon-jasse net waar jy kyk, en dit gaan selfs groter word. Stadig maar seker sien ons dit ook hier aan die suidpunt van Afrika.

Kyk hoe mooi is die Oosterse trend:

Koop hier van die items: