Die nuwe reeks, genaamd RT Limited Project Range, het iets buiteruimteliks daaraan met foto-afdrukke en flitse neon tussen in wit en grys. Dié prettige reeks is net die ding om jou reg te maak vir die somer. Kry dit vanaf 27 November by Mr Price.