Dis ’n verlenging van hul vorige seisoen se reeks honde-sleutelhouers. Die fyn detail is ongelooflik. Dit is so spesiaal, jy kan dit selfs aan jou handsak hang. Dis wel duur – dit gaan jou R1 960 uit die sak jaag – maar die vakmanskap slaan jou asem weg. En vir dié wat nog altyd ’n Gucci-item wou besit – dis meer bekostigbaar as ’n handsak! Vir meer inligting, skakel 011 784 2597 of 021 421 8800. Of besoek die internasionale webtuiste: www.gucci.com