Die idee is om mense se aandag te vestig op die beskerming van amfibieë, soos paddas. Navorsing toon dat een derde tot die helfte van die wêreld se amfibieë tydens ons leeftyd sal uitsterf! (Vir meer inligting: http://www.amphibianark.org) Vir dié van ons wat hou van sprokiesverhale – soos Die Paddaprins – is hierdie padda-juweliersware ’n teken van hoop. “I’m driven by the concept that jewellery can communicate. A freeRange piece can tell you something about the wearer or convey a stand-alone message. The power of symbols and the perfection in nature inspires me.” – Marelé Lamprecht
Vir meer inligting: 021 422 5222; http://www.freerangejewels.co.za