Superga, bekend as "The Poeple's Shoe of Italy" (die meeste Italianers dra dit van kleins af), sal diè skoen vervaardig. Die Parlotones is bekend vir hul romantiese lirieke, unieke swart-en-rooi klerekas en klassieke swart Superga-sneakers met rooi veters. Die skoene sal van Desember 2010 by Sportscene beskikbaar wees.

Dit het dus sin gemak om 'n eksklusiewe Parlotones-skoen te ontwerp wat hul aanhangers 'n kans gee om hul styl na te volg," sê Griag Joseph, finansiële hoof van Superga Footwear in SA.