Ek het 'n rok gesoek wat die beste aan MY lyf pas - en nie ek die rok nie . Iets natuurlik en sag. 'n Rok waarin ek net myself kon wees sonder om ongemaklik te voel. Die rok moes Petra wees. My inspirasie was die natuur. Die neutrale kleure...met 'n uitbarsting van 'n helder kleur van 'n blom (soos my bloedrooi skoene). Fyn. Kalm.

Sien alle inskrywings