Elegansie, Adelikheid en Romanse dit is wat my rok verteenwoordig, en wie ek Phia Jonker is. Ek wou nie oorboord gaan met die geleentheid nie, dit is hoekom ek die eenvoudige maar tog klassieke rok gekies het. Catherine Middleton die Duchess van Cambridge was my inspirasie, haar vintage elegante styl het idees in my laat sprankel, en die idees het my gebring tot by die rok.

Sien alle inskrywings