David Tlale wat besig is om Suid Afrika op horings te neem, is een van die die agt gekose ontwerpers wat uitsonderlik uitgekies is om hulle skeppings te vertoon by die Durban July, aan gebring deur Canon.

Die 8 plaaslike ontwerpers sluit in David Tlale, Gideon, Suzaan Heynes, Leigh Schubert, Colleen Eitzen, Brenda Quinn, Andre Martin en Zama Mathe in.

Modebewustes is in vir 'n verrassing, die tema vir 2012 is 'n materiële wêreld. Die ontwerpers het ‘n onbeperkde kreatiewe breedtegraad en ‘n geleentheid om te wys tot wat hulle in staat is.

Die "groen"-tema is die bron van wydverspreide spekulasie in die mode-industrie, en is  ‘n uitdagende tema vir die ontwerp van 'n hoë mode  wat verwag word die jaar.

Die spesiale geleentheid skop af  by die Vodacom Durban July Fashion Experience show, Greyville Racecourse op 20 Junie 2012.