Ek het al van St.8 af prentjies begin versamel vir idees vir die sprokies dag. Natuurlik 'n paar keer van besluit verander, en was ook nooit seker van die kleur nie. 2 maande voor my matriekafskeid het ek finaal besluit op my prinses mooie rok en kleur, dit was geinspireer deur my allerdaagse voorkoms en persoonlikheid "outgoing en ellegant". Ek het soos 'n prinses in "spieël en glas" tema gevoel.

Sien alle inskrywings