Drie ontwerpers. Een maand. Drie unieke reekse. Raak deel van die #MyFabulous-veldtog.

Skip Fabulous Edition is hier en op die rakke, en ter viering hiervan gaan die talentvolle Sibu Msimang, Rich Mnisi en Jenevieve Lyons saam met die ongelooflike vrouens van Durban, Johannesburg en Kaapstad werk. Die´ unieke spanpoging beoog om die oorspronklike styl van elke stad as inspirasie in die ontwerp van die drie ontwerpersreekse te gebruik.

Skip en die ontwerpers sal elke week Instagram-volgelinge aanspoor om kleure, teksture, en vorme wat hul stad definieer te deel. Hierdie eksklusiewe ontwerpersreekse sal by die Skip Fashion Exchange in Johannesburg op 13 Augustus 2015 bekendgestel word.

SKIP

Die projek is reeds in volle gang! Volg dit op Skip se Facebook-blad of deur #MyFabulous op Instagram. Jy kan selfs deelneem deur @SkipSouthAfrica te volg en die ontwerpers met jou eie foto’s te inspireer.

Drie gelukkige deelnemers sal hul geliefkoosde stad se reeks, ter waarde van R50 000, ontvang.

Hier is van die inskrywings:

*Bepalings en voorwaardes geld.