Die toeryg-handsak wat in ons Februarie-uitgawe (bl. 84) verskyn, se prys en waar dit te koop is, is nie aangedui nie. Hierdie sak kom van Mango en is beskikbaar teen R449,95.

Februarie-uitgawe bl. 84 Die toeryg-handsak (links) is by Mango beskikbaar teen R449, 95 | Februarie-uitgawe bl. 84

Dié kunsleersak is beskikbaar by die meeste Mango-takke. Vir meer inligting, skakel hulle by 011 783 7907 (Johannesburg) of 021 418 0916 (Kaapstad).