Die roeskleurige insteekskoene van Green Cross wat in die April 2014 uitgawe (bl. 94) verskyn se prys is verkeerd. Die regte prys is R849 en nié R979 soos in die tydskrif aangedui is nie.

April-uitgawe bl. 94 April-uitgawe bl. 94

Hierdie paar skoene is deel van Green Cross se winter-reeks vir 2014, vir meer inligting besoek hulle webtuiste by www.green-cross.com of skakel 021 507 9700.