Die pragtige diamant-oorbelle van Shimansky wat in ons Desember-uitgawe (bl. 114) verskyn, se prys is verkeerd. Die regte prys is R22 995 en nié R22 750 soos in die tydskrif aangedui nie.

Desember-uitgawe bl. 114 Desember-uitgawe bl. 114

Die klassieke 18 karaat diamant-oorbelle van wit goud, vorm deel van dié handelsmerk se Eight Hearts-reeks en is by Shimansky-takke beskikbaar of skakel 021 421 2788 vir meer inligting.