Vir my groot afskeidneming het ek 'n eksklusiewe bloed rooi Eulogeo Zeloo ontwerp in gedagte gehad. Hierdie ontwerp deur Yolande is nie net vir my geskets nie, maar ook deur baie sorg en unieke kreatiwiteit aanmekaar geflans, terwyl ek elke oomblik van die skeppingsproses kon modepop speel en eerstehans beleef hoe my 'Cinderella-moment' stadig maar seker verwesentlik. Die rok het my soos 'n handskoen gepas en daarom kon ek met gemak in hom pronk.

Sien alle inskrywings