EK WOU BITTER GRAAG N OOPRUG ROK GEHAD HET, EK HET VERSKEIE ROKKE BY VESKEIE WINKELS AAN GEPAS MAAR TOE EK BY ROSSETAS INSTAP HET DIE ROK ONMIDDELIK MY OOG GEVANG DIT WAS OF DIE ROK VIR MY GEMAAK WAS EK WOU OOK N DONKER KLEUR GEHAD HET - PERFEK GEPAS EN ONMIDDELIK GEVAT!

Sien alle inskrywings