Jessica Alba - haar oscar rok in 2008. Sy het soos 'n godin gelyk en ek wou so lyk en voel asof ek op die rooi tapyt is. En ek het dit reggekry, dit was 'n sprokies aand met 'n droom date.

Sien alle inskrywings