Almal wil soos n prinsesie voel en lyk op haar matriekafskeid.My rok was my eie ontwerp,ek hou van my eie styl en mode en wou nie soos iemand anders lyk nie.Hoe rooier hoe mooier,ek het sowaar soos n prinsesie gevoel en gelyk.Ek wou ook met my rok my persoonlikheid uitbeeld.

Sien alle inskrywings