Min meisies dra balrokke ek wou nog altyd n prinses in my eie sprokie wees.Ek het die besonderse kleur gekies omdat ek mal is oor blou."Cinderella Story" was my inspirasie. In elke lelike eendjie skuil daar n mooi swaan.

Sien alle inskrywings