Daar is dié seisoen ligte en vrolike rokkies te kies en te keur. Oppas, jy gaan sukkel om jou beursie toe te hou! Interessante helder patrone sal sorg dat jou klerekas vir die somer vol lewenslus is. 

Die inspirasie vir Totem se kenmerkende eksotiese patrone kom van die ontwerper se wedervaringe en reise die wêreld oor. 

Die reeks is nou beskikbaar by Purr, vanaf R845.

Vir meer inligting, skakel 021 424 5044 of besoek www.purr.co.za.