Inspirasie

18 Julie 1962

PELSE is hierdie winter uitspattig
van mantels tot jasse.

Baadjie van nagemaakte pels (R2 600),
Rosenwerth. Roomkleurige satyn-
handskoene (R195), Hip Hop. Beige
vilthoed met vere (R262,20),
Parisian Milliners
.

Baadjie: groottes 32 – 38

Voorblad inspirasie

 
 

Inspirasie

17 Februarie 1960

Rokke, baadjies en hoede met kant-
detail was ’n groot tendens in 1960
en in hierdie uitgawe van 17 Februarie
1960 was ’n hele artikel daaroor.

LAEHALSE & KAPMOUE

“A-simmetriese neklyne en skouers
is vandag hoogmode. En as daar
moue is, moet dit kapmoue wees.
Dis die toppunt van vroulikheid
saam met stylvolle lae halse,”

sê Juanita Daniel.

Bloes van sykant (R3 500),
Abigail Betz
. Blougroen valleromp
van fluweel (prys op aanvraag),
Abigail Betz
. Wit handskoene van
satyn (R195), Hip Hop. Diamanté-ringe
(R200 elk),  Ruby in the Dust.
Diamanté-oorbelle (R400),
Ruby in the Dust
.

Bloes: grootte op aanvraag
Romp: op aanvraag

Inspirasie

6 Julie 1949

Ons eerste voorblad!

POFMOUE

“Geïnspireer deur die destydse
pofmoubloese, is hierdie die
perfekte uitrusting vir eke formele
of skemerkelkgeleentheid.”

Swart bloes van organza met pofmoue
(R1 850),  Julian. Swart rompvan
netsy (R1 295), Hip Hop. Strik van
lint, stilis se eie. Pêrel-en-diamanté-
oorbelle (R189), Aftershock. Pofmou-
bloese is ook by TRUWORTHS
beskikbaar (R299 – R425).

Bloes: grootte op aanvraag
Romp: 32 – 38

Inspirasie

25 Mei 1960

'Trek slordig aan en mense onthou
die rok; trek onberispelik aan en
hulle onthou die vrou'  Coco Chanel.

STRIKKE

“Jy kan nie verkeerd wees met ’n strik
nie. Bonkig, klein of as deel van ’n
rok se ontwerp, ’n strik gee die finale
afronding aan enige uitrusting.”

Vlootblourok met strik
(prys op aanvraag), Mui Mui @ Belinda.
Pêreloorbelle (R799), Thomas Sabo.
Roomkleurige hoedvan wol-en-
angoramengelstof (R110), Foschini.
Roomkleurigejas (R560), Foschini.
Roomkleurigehandskoene van satyn
(R195), Hip Hop.

Rok: groottes 30 – 34
Jas: 8 – 16

Inspirasie

12 Julie 1950

Lieflik in wol. ’n Franse model, Daniele,
dra ’n rok wat deur die SA Wolraad
vertoon is as deel van ’n kompetisie
in hierdie uitgawe van 12 Julie 1950.

MOULOOS

“Wys slanke skouers en arms met ’n
klassieke, moulose rok en dra dit
saam met ’n snyersbaadjie in
kontrasterende kleure.”

Skouerlose rok van chiffon met
blompatroon (R8 900), KLûK CGDT.
Pêrel-en-diamantéhalssnoer (R495),
Aftershock
. Roomkleurigehandskoene
(R195), Hip Hop. Pêrel-en-diamanté-
oorbelle (R40), Foschini.

Grootte: op aanvraag

Inspirasie

12 Junie 1957

SWAAIMANTEL

“’n Swaaimantel is noodsaaklik as
jy die klem wil laat val op grasie. Dis
vleiend vir elke figuur en is stylvol
saam met jeans of jou klassieke
swart nommertjie.”

Houtskoolkleurige swaaimantel van
viskose (R750), Foschini. Wynrooi
hakskoenevan sweedsleer (R8 990), 
John Galliano @ Nina Roche.

Pêrel-halssnoer (R299), Trinity.
Swart leerhandskoene (R250),
Lulu Belle. Swart rok van viskose-
mengelstof met blinkleer-belt (R499),
Charter Club @ Edgars.
Oorweeg ook
Nine West se pers hakskoene van
sweedsleer (R999).

Jas: groottes 8 – 16
Rok: 8 –16

 Inspirasie

28 Oktober 1959

BLOMPATRONE

“Blomme is absoluut noodsaaklik
om die winter op te kikker.”

Blompatroon-rok (R1 900),
KLûK CGDT. Diamanté-oorbelle
(R100), Ruby in the Dust.
Groen handskoene van satyn (R150),
Lulu Belle. Pienk diamanté-ring
(R300), Ruby in the Dust.

Rok: groottes XS – XXL
Jas: 8 – 16

Inspirasie

30 Maart 1966

Kopserpe het weer hul verskyning
gemaak by die Milaanmodeweek
waar Dolce& Gabbana se
herfs-winterreeks vir 2008-’09
vertoon is.

LUIPERDVELMOTIEF

“Die luiperdvelmotief het reeds in
die somer verskyn, en gaan selfs
gewilder in die winter wees. Gee
kitsafronding aan jou uitrusting met
bykomstighede in dier-motiewe.”


Serp met luiperdvelmotief (R2 900),
Louis Vuitton. Luiperdvelmotiefpalm-
handsak(prys op aanvraag),
Louis Vuitton. Mosterdkleurige baadjie
met bypassende potloodromp (R599
vir stel), TRUWORTHS. Wees ook op
die uitkyk vir: Luiperdvelmotiefhandsak
met blinkleerafwerking (R399), Luella.
Luiperdvelmotief- serp
(R290), Jo Borkett.

Baadjie: groottes 30 – 42
Romp: 30 – 42