Ek het n rok gesoek wat my uitslaan en met my praat...Ek is lief daarvoor om uniek te wees en dit was beslis die regte keuse! Ek was mal oor die kleure en die andersgeid van die rok!

Sien alle inskrywings