Die rok wat ek in gedagte gehad het moes net iets anders wees ek het na iets uniek gesoek wat pas by wie ek is. Toe ek die rok aanpas het ek geweet dit is die een. In my kop het ek my met iets heeltemal anders ingedink tot ek die rok aangepas het toe is ek mal daaroor!

Sien alle inskrywings