Stylvol, elegant, tog vrolik en speels. Ek wou gehad het my rok moet die beeld uitstraal van 'n opgewonde matriekmeisie met groot drome en 'n hele lewe wat nog voor haar lê. Dit was my inspirasie. Die kleur van die rok is bietjie iets anders, pers met blou en pienk skynsels. Lente is tog kleurvol en vrolik! Die fyn silwer kraletjies en detail het MY perfekte rok net reg afgerond en die valle het dit laat voel of ek sweef. Ek kon nie gelukkiger wees nie! :)

Sien alle inskrywings