Ek het alles verkeerd om gedoen...ek het my skoene eerste gekoop omdat ek so mal daaroor was en die gevolg was toe dat die rok by die skoene moes pas en nie die skoene by die rok nie. My skoene is lemmetjie groen, pienk en verskeie ander kleure, dit is "fun". Net soos die skoene moes die rok ook anders wees, maar tog elegant wees vir die spog geleentheid. Ek hou nie van groot rokke met baie "detail" nie en dus pas die rok ook by my persoonlikheid.

Sien alle inskrywings