Ek wou weet dat ek soos 'n prinses sou lyk en voel. En hierdie skepping het my beslis so laat voel. Ek het ' n paar prentjies gehad wat ek saam gevoeg het tot ek hierdie een gekry het waarvan ek hou. Ek het Blou gekies omdat dit my gunsteling kleur is. Wie anders as jou ouers kan help en verseker dat die dag spesiaal en volmaak is en sonder myne sou dit beslis nie moontlik gewees het nie.

Sien alle inskrywings