Ek wou 'n rooi rok hê want dit lyk mooi by my ligte vel.Ek het vir lank op die internet gesoek vir die perfekte rok.Ek het prente van twee rokke gekry waarvan ek gehou het toe vat ek die bookant van een en die onderkant van die ander een.Ek het toe my eie twist daarop gesit.

Sien alle inskrywings