Dié 22-jarige van KwaZulu-Natal het tans die modewêreld aan haar voete – of moet ons eerder sê in haar handsak. Haar inkomste van $2 miljoen vir 2011 plaas haar op nommer 10 op Forbes se lys (vir die geldjaar wat strek van 1 Mei 2010 tot 30 April 2011).

Die top 10 is:
1. Gisele Bündchen - $45 miljoen
2. Heidi Klum - $20 miljoen
3. Kate Moss - $13,5 miljoen
4. Adriana Lima - $8 mijoen
5. Alessandra Ambrosio - $5 miljoen
6. Daria Werbowy - $4,5 miljoen
7. Lara Stone - $4,5 miljoen
8. Carolyn Murphy - $4,3 miljoen
9. Natalia Vodianova - $4 miljoen
10. Candice Swanepoel - $2 miljoen