1. Aardse kleure: Natuurlike stowwe en kleure is oral gebruik om 'n sagte en gemaklike voorkoms te skep. 
 
Christopher Strong Leigh Schubert
Christopher Strong Leigh Schubert
Rubicon Silver Spoon
Rubicon Silver Spoon
2. Lyfpakke (jumpsuits): Lank of kort, die lyfpak is hier. As jy self kort is, sal ’n korter weergawe jou beter pas.
 

 
Lunar Mabu
Lunar Mabu
Mantsho Terrence Bray
Mantsho Terrence Bray

3. Skouerdetail: Dié gier is nog groot. Vere of klinknaels, maak nie saak nie, dis volop.  
 
Lunar OO Ilu
Lunar OO Ilu
Rubicon Gert-Johan Coetzee
Rubicon Gert Johan Coetzee
4. Swart: Swart bly maar net ‘n staatmaker, winter of somer. Dit is beslis ’n modekleur.
 
Black Coffee Christopher Strong
Black Coffee Christopher Strong
Diamond Face Couture Elme Bekker
Diamond Face Couture Elme Bekker
Leigh Schubert Mantsho
Leigh Schubert Mantsho
Reggie Star Urban Goddess
Reggie Star Urban Goddess
5. Kant: Dié items is baie vroulik en ouderwets. Kombineer dit met eenvoudige style en kleure om dit modern te maak.

Gugulam Lunar
Lunar
Mertiques

Vesselina Pentcheva

Mertiques Vesselina Pentcheva