Haar ontwerpe is deur Trisha Malcolm, die redakteur, in een van die Mohair-publikasies raakgesien. Volgens Caileigh geniet sy dit om met sybokhaar te werk, omdat hierdie materiaal so veelsydig is. Tans werk sy nog uit haar huis in Oos-London, maar sy beoog om haar eie boetiek in 2011 te open. Vir meer inligting, kontak 072 229 4293.

Dit is wonderlik dat my werk deur die mode-ghoeroes van die wêreld raakgesien is en erkenning kry. Dit dien as 'n groot inspirasie vir my toekoms as ontwerper." Caileigh Noades
*Vogue Knitting is nie in Suid-Afrika beskikbaar nie.