Ek het die rok self ontwerp met n mengelmoes van kleure!! In die dol matriek jaar het ek meer as een rok ontwerp, maar ek is nie een oomblik spyt oor my keuse nie!! Ek het n baie avontuurlustige persoonlikheid wat die ontwerp van my rok aangevuur het!!

Sien alle inskrywings