Hierdie sandaal is duursaam en gemaklik - nie verniet die "beste rubbersandaal in die wêreld" nie. Beskikbaar in verskillende kleure en ontwerpe met pryse wat wissel van R160 tot R2 500. Tel. 021 425 2521 of besoek www.havaianas.co.za