Geel het definitief die rooi tapyt oorheers by 2017 se Golden Globes! Die sterre het hulle beste voetjie voorgesit en pragtig gelyk in hul aandrokke, maar ons was wel effe geskok in Sarah Jessica Parker se keuse ... Wat dink jy?

Die modespan se gunstelinge is die volgende:

Drew Barrymore

Jessica Biel

Sofía Vergara

Lily Collins

Emma Stone

Michelle Williams

Natalie Portman

Nicole Kidman

Rooitapyt-verskynings waaroor ons minder seker voel:

Carrie Underwood

Sarah Jessica Parker

Heidi Klum