Suid-Afrika se top juwelier-ontwerpers, opkomende talent en prag-juweelstukke is te sien in hierdie glansbylaag, SARIE SKITTER. Daar is hope inligting oor hoe om in top-kwaliteit juweliersware en edelgesteentes te belê én dit reg te dra. Dit maak nie saak hoe groot of klein jou begroting is nie - daar is iets vir iedereen.

Maar die groot nuus is dat een gelukkig SARIE-leser 'n diamantring van Shimansky ter waarde van R25 000 kan wen! Die wenner sal haar gunsteling-ontwerp uit drie verskillende style kan kies. Só, as jy in die mark is vir 'n ring, maak seker dat jy jou Desember-SARIE in die hande kry (vanaf 9 November).

SARIE SKITTER: Ware inspirasie!

SARIE SKITTER

SARIE SKITTER

SARIE SKITTER

SARIE was agter die skerms by die SKITTER-partytjie in Pretoria. Dit is by Rovos Rail gehou.
Kyk wie was almal by die Kaapse bekendstelling

Klik vir die koopgids