Ek het groot verwagtinge geskep vir my matriek afskeid maar ongellukig omdat ek al twee my ouers voor matriek verloor het dit net ek was wat dit vir my self kon waar maak.Ek het die perfekte rok gekry op die internet.Maar toe kom die finansies n deel waar oor ek erg bekomer was.Ek het heel jaar elke naweek gewerk en geld verdien en elke rand gespaar tot ek uiteindlik na lang naweke R3000 kon spaar.Dit was alles werd dit want ek was baie trots om te kan se ek het my feetjie afskeid by my self moontlik gemaak.

Sien alle inskrywings