My inspirasie was prinses Kate, want sy is die voorbeeld van eenvoud en elagansie. Ek het nie 'n rok met frilletjies en goedjies gesoek nie, ek wou dit eenvoudig he. Iets waarin ek soos myself kon voel en nie waarin ek voorgee nie. Daarom toe ek die einste swart rok aangetrek het, het ek myself gevoel in die rok en ek was gemaklik en dit was boonop eenvoudig. Ek het myself op en af gekyk en vir my ma gese: "mamma die is die rok"! 'n Rok wat by my pas en my soos 'n prinses laat voel het...

Sien alle inskrywings