Die styl het my laat dink aan ‘n sprokies prinses en ek dink elke jong meisie moet een maal in haar lewe ‘n “poofy” rok dra vir die fun daarvan. Ek wou baie graag ‘n turquois/aqua blou rok gehad het omdat dit goed sou pas by my blou oë en blonde hare. Ek hou nie van oordadigheid nie en die rok se eenvoud het vir my gewerk.

Sien alle inskrywings